Die Afrikaanse gesinsprent Hoofmeisie, wat beloof om jonk en oud na die sneesdoekies te laat gryp vir lag- en huiltrane, begin in Desember in rolprent­teaters draai. Dit handel oor oor-ambisieuse ma’s ...
Afrikaanse kinder- en jeugboekverkope beleef ’n bloeityd, skryf Marlene Malan. "Eendag was daar...” Die mooiste woorde, destyds toe ons kinders was en kinderboeke die teelaarde van ons ...
Met Showmax se kykNET Afrikaanse (en soms tweetalige) flieks kan jy sien hoe Afrikaanse leefwyses, sienswyses en waardestelsels oor die dekades verander het. Om nie van die aansitterige taalgebruik te ...